PUKfm_Hombre_RnO Ondersoek
00:00
00:00
Embed Code (recommended way)
Embed Code (Iframe alternative)
Please login or signup to use this feature.

Die kontroversiële insident by Hombré Manskoshuis vroeër vanjaar, is een wat 'n reeks vrae oor die nuwe R&O en koshuispraktyke laat opduik het.

PUKfm het met Professor Dan Kgwadi PhD NWU Vice-Chancellor gepraat om antwoorde te kry oor wat die persverklarings nie gesê het nie.

Ons het ook met ander Prims gesels oor hoe dit hulle raak en by studente gehoor wat hulle opinie rondom die veranderinge op kampus is.

Licence : All Rights Reserved


X