Die NWU-Gallery bied aan: Winter Wine Soirée
00:00
00:00
Embed Code (recommended way)
Embed Code (Iframe alternative)
Please login or signup to use this feature.

Op 23 July bied die NWU-Gallery vir jou die lekkerste event van die jaar aan.
Winter Wine Soirée met kelders soos
- Diemersfontein
- Glen Carlou
- Backsberg
- Van Loveren
- De Grendel
- Simonsvlei
- Clos Malverne

Musiek van Georgetown en Adelle Nqeto

EN

Meer gourmet kos as waarvan jy kan droom.

Kaartjies @R120 by die Heimat gebou, NWU-Gallery of via die Facebook event.

Sien jou daar!

Licence : All Rights Reserved


X