Upload Cover

ONSradio`s Uploads

  • SkrumSaam S01E01
    SkrumSaam S01E01 Pieter Labuschagne & Eben Potgieter skrum saam oor die naweek se rugby en nog baie meer.... Lekker luister !
    ONSradio 00:32:13 657 0 Downloads 0 Comments
  • SA Minuut 21 Junie 2015
    SA Minuut 21 Junie 2015 Alana gesels met ons oor die uiteinde van Mark Shuttleworth se hofsake oor sy "heffings", Al-Bashir se besoek kry so bietjie aandagm die EFF se doenighede in die parlement verlede week en dan hoor ons ook oor die gebeure by die Ministriële Erfenis byeenkoms wat in Bloemfontein gehou is verlede Vrydag.
    ONSradio 00:21:34 712 0 Downloads 0 Comments
  • SondagOmSES 20150621 - Romeine: Hersiening Deel 1
    SondagOmSES 20150621 - Romeine: Hersiening Deel 1 In SondagOmSES die week gaan ons hersiening doen van Rom. 1 as voorbereiding voor ons begin met Rom. 12. Ons hoop julle kuier lekker saam met ons om die Woord van God.
    ONSradio 00:59:49 550 0 Downloads 0 Comments
  • ToekaTreffers 4 Junie 1965
    ToekaTreffers 4 Junie 1965 Op 4 Junie 1965 is die heel eerste Springbok Radio Top20 uitgesaai in Suid Afrika. Vandag, 50 jaar later, deel Pieter & Fransie (van TunaRADIO) daardie TOP20 met ons luisteraars ! Lekker luister en ek is seker julle sal nog baie van hierdie treffers onthou en selfs kan saam sing !!
    ONSradio 01:03:59 716 0 Downloads 0 Comments
  • Pieter gesels met Leon van Nierop
    Pieter gesels met Leon van Nierop Pieter Labuschagne (TunaRADIO) gesels met Leon van Nierop na sy besoek aan Australië om sy bekroonde Afrikaansen rolprent, Ballade vir 'n Enkeling, aan die buitelandse publiek bekend te stel.
    ONSradio 00:13:07 630 0 Downloads 0 Comments
ONSradio
  • ONSradio
  • profile viewed 1087 times
  • message share profile
Who to Follow
X