2020-03-08 Aand - Skilderye van Jesus (DEEL 2) - Ds. Jakes Jac
00:00
00:00
Embed Code (recommended way)
Embed Code (Iframe alternative)
Please login or signup to use this feature.
Tags: kerkpreke

SKILDERY VAN JESUS - DIE GROOT SIELE-WENNER

Ons deel vanaand met u die Jesus skildery in Johannes vier. Hier word Jesus geskilder as die Groot sielwenner. Ons volg die verhaal van Jesus en die Samaritaanse vrou by die put en hoe Hy ‘n sondaar vrou benader, red en gebruik.

Licence : All Rights Reserved


X