2020-03-01 Aand-diens - Skilderye van Jesus in die boek Johannes - Ds. Jakes Jacobs
00:00
00:00
Embed Code (recommended way)
Embed Code (Iframe alternative)
Please login or signup to use this feature.
Tags: kerkpreke

WEDERGEBOORTE

Vanaand bou ons voort uit die boek van Johannes. Ons kyk by die geleenthede na die skilderye wat Jesus verteenwoordig in elke hoofstuk van Johannes. Vanaand staan ons stil by Johannes hoofstuk drie - die Skildery is die Hemelse Leermeester en Hy kom leer ons hoe om in die Hemel te kom - Wedergeboorte.

Licence : All Rights Reserved


X