2020-02-09 Oggend-diens - Moontlikhede of struikelblokke (DEEL 4) - Ds Jacobs
00:00
00:00
Embed Code (recommended way)
Embed Code (Iframe alternative)
Please login or signup to use this feature.
Tags: kerkpreke

Ons is besig onder die hooftema van "Moontlike of Struikelblokke vir 2020". Vandag staan ons stil by die sewende saak wat vir God 'n gruwel is, want dit bewerk tweedrag tussen mekaar.
Vandag se tema raak aan die probleem van verdeeltheid maar fokus meer op die kosbare Moontlikhede van eenheid.
Ons Tema vandag "Ek kies die troffel lewe want;"

Licence : All Rights Reserved


X