Varkbloed en ’n hond met gebreekte nek - Ds Jurgens Prinsloo
00:00
00:00
Embed Code (recommended way)
Embed Code (Iframe alternative)
Please login or signup to use this feature.

Erediens 27 Augustus 2017

Jesaja 66:1-5

1. Die God aan wie varkbloed gebied word
- Die Hemel is Sy troon
- Die aarde is Sy voetbank
- Sy hand het alles gemaak

2. Die mens verkies varkbloed
- God roep maar niemand antwoord nie
- God praat maar niemand luister nie
- Die mens kies teen die goeie wil van God

3. Die mens na wie God dan kyk?
- Die wat arm van gees is
- Die wat verslae van gees is
- Die wat bewe vir Sy Woord

Licence : All Rights Reserved


X