Experience YourListen.com completely ad free for only $1.99 a month. Upgrade your account today!

Om In Jou Doodskis Wakker Te Word - Ds J…urgens prinsloo

Embed Code (recommended way)
Embed Code (Iframe alternative)
Please login or signup to use this feature.

EGK Wonderboom Erediens 13 Augustus 2017

Lukas 15:11 - 32 ('n Kykie na die verhaal van die verlore seun)

1. Sy sonde
- Hy eis iets wat hom nie toekom nie
- Hy onteer sy familie deur na ’n vêr land te reis
- Hy giet homself in losbandigheid

2. Sy skande
- Hy wend hom tot ’n heiden
- Hy word by die varke gevoeg
- Hy verlang om die peule van die varke te eet

3. Sy voorneme
- Hy sal opstaan
- Hy sal na sy vader gaan
- Hy sal homself verneder

4. Sy vergifnis
- Hy word ontvang
- Hy ontvang geskenke
- Daar word fees gevier

Licence : All Rights Reserved


X