Experience YourListen.com completely ad free for only $1.99 a month. Upgrade your account today!

Jesus Vertoon Homself Lewend Na Sy Opsta…nding: ds h prinsloo

Embed Code (recommended way)
Embed Code (Iframe alternative)
Please login or signup to use this feature.

Erediens 3 September 2017
Markus 16:1-8

Ter inleiding:
Tydens die 40 dae venster periode tussen Sy opstanding en Hemelvaart verskyn Jesus aan verskeie mense:
- Maria Magdalena
- Emmaus gangers
- Dissipels sonder Thomas
- Dissipels met Thomas
- Petrus
- Jakobus
- Dissipels by die see van Gallilea
- Vyfhonderd mense tegelyk

Jesus verskyn aan Petrus - Sy spesiale bemoeienis met Petrus (1 Korinthiers 15:4-5; Lukas 24:34)

Vier redes:
1. Omdat Petrus so geweldig misluk het
2. Omdat Petrus diepe berou getoon het
3. Omdat Jesus die dood oorwin het
4. Omdat Jesus vir Petrus ’n spesiale taak gehad het

Licence : All Rights Reserved


X