Jesus vertoon Hom lewend na Sy opstanding - Ds H Prinsloo
00:00
00:00
Embed Code (recommended way)
Embed Code (Iframe alternative)
Please login or signup to use this feature.

Erediens 3 September 2017

Ter inleiding:
Tydens die 40 dae venster periode tussen Sy opstanding en Hemelvaart verskyn Jesus aan verskeie mense:
- Maria Magdalena
- Emmaus gangers
- Dissipels sonder Thomas
- Dissipels met Thomas
- Petrus
- Jakobus
- Dissipels by die see van Gallilea
- Vyfhonderd mense tegelyk

Jesus verskyn aan Jakobus

Licence : All Rights Reserved


X