Experience YourListen.com completely ad free for only $1.99 a month. Upgrade your account today!

Hande By Die Nagmaalstafel? - Ds Jakes J…acobs

Embed Code (recommended way)
Embed Code (Iframe alternative)
Please login or signup to use this feature.

Erediens 25 Junie 2017

Mattheus 26:17 - 30

1. Los vat hande
- Vuil hande
- Slap hande
- Leë hande
- Lui hande
- Toe hande
- Vleeslike hande
- Gevolglik:
- toe hande
- gebalde hande
- onbruikbare hande

2. Vas vat hande
- Gewillige hande
- Skeppende en werkende hande
- Kreatiewe en inisieerde hande
- Versorgings hande

3. Deur vat hande
- Heilige en rein hande
- Gekruisigde hande
- Diensgerigde hande
- Opbouende en bemoedigende hande
- Genesende hande
- Uitnooi hande

Licence : CC BY 3.0


X