Die voorstelling van Jesus Christus - Ds Jurgens Prinsloo
00:00
00:00
Embed Code (recommended way)
Embed Code (Iframe alternative)
Please login or signup to use this feature.

Erediens 15 Oktober 2017
’n Reeks boodskappe uit Romeine (Deel 9)

Romeine 3:21 - 31

- Jesus Christus se bloed bewys ons probleem
- Jesus Christus se bloed gee verlossing
- Jesus Christus se bloed maak verlossing sonder ons verdienste moontlik
- Jesus Christus se bloed eis geloof
- Jesus Christus se bloed bewys God se geregtigheid

"ROMEINE: ’N BOEK VAN VASTE SPYS, DIE DOGMATIEKHANDBOEK VAN DIE BYBEL" -> Ds Jurgens Prinsloo

Licence : All Rights Reserved


X