Experience YourListen.com completely ad free for only $4 a month. Upgrade your account today!

About:

Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika is ‘n mens-vriendelike kerk wat glo aan goeie geestelike versorging gebaseer op Bybelse beginsels.

Ons glo dat nie almal wat sê: ‘Ek is ‘n Christen...’ noodwendig ware Christene is wat sekerheid oor die ewige lewe het nie. Ons is daar om hierdie nood aan te spreek!

Egkpewes`s Uploads

  • Beginsels van Gebed
    Beginsels van Gebed Sewe Beginsels van Gebed (Deel 1) Skriflesing: Lukas 22:35-46 1. Bid en wees verantwoordelik 2. Bid om versoeking te ontvlug 3. Bid alleen Oggenddiens: 23 Julie 2017
    egkpewes 00:55:51 9 0 Downloads 0 Comments
  • God se klippe in ons lewe
    God se klippe in ons lewe Skriflesing: Josua 4:1-10, Josua 4:21-24 en Josua 5:1-15 Boodskap: 1. Twaalf klippe by die Jordaan 2. God gee tekens 3. Sekerheid van God se beloftes 4. Die voorsienigheid van God EG Kerk PE-Wes Ds. Frikkie Smit Aanddiens: 16 Julie 2017
    egkpewes 00:37:57 98 0 Downloads 0 Comments
  • Petrus verloën vir Jesus
    Petrus verloën vir Jesus EG Kerk PE-Wes Oggenddiens - 16 Julie 2017 Skriflesing: Lukas 22:31-34 en Lukas 22:54-62 Boodskap: 1. Moenie Jesus op 'n afstand volg nie. 2. Moenie 'n sonde self probeer regmaak nie. 3. God sal altyd Sy kinders terugbring.
    egkpewes 00:48:10 93 1 Downloads 0 Comments
egkpewes
  • egkpewes
  • profile viewed 9 times
  • message share profile
Who to Follow
X