Experience YourListen.com completely ad free for only $4 a month. Upgrade your account today!

Die Brief Van Apostel Paulus Aan Die Rom…eine - ds j prinsloo

Embed Code (recommended way)
Embed Code (Iframe alternative)
Please login or signup to use this feature.

Erediens 2 Julie 2017

’n Reeks boodskappe uit Romeine (Deel 1)

Romeine 1:1-7

1. Die Outeur
- ’n Dienskneg van Jesus Christus
- ’n Geroepe Apostel
- Afgesonder tot die Evangelie van God

2. Die Boodskap
- Die Evangelie is tevore beloof
- Die Evangelie wentel om ’n Persoon
- Die Evangelie eis ’n reaksie

3. Die gemeente (die geadresseerdes)
- Geroepenes van Jesus Christus
- Geliefdes van God
- Geheiligdes in Rome

"ROMEINE: ’N BOEK VAN VASTE SPYS, DIE DOGMATIEKHANDBOEK VAN DIE BYBEL" -> Ds Jurgens Prinsloo <-

Licence : CC BY-SA 3.0


X